Twee oortreksels vir Hartenboshuisie, alreeds in JUNIE klaargehaak, maar nou eers aanmekaargewerk. Ek het 'n ou ligblou gingam-tafeldoek gebruik vir die agterkante, en met ligblou borduurgaring vasgewerk (wat noem mens dié, glipsteek?). Patroon: Lucy se Summer Garden Squares. Kan nie wag om hierdie twee op hul rottangstoele in Hartenbos te gaan neersit nie.
Three cushion projects done!
I finished two covers for the Little Beach House (crocheted in June, but only completed now). Forthe back I used an old, light-blue gingham table cloth, which I stitched with ligh-blue emrboidery thread. Pattern: Lucy's Sumer Garden Squares.
Can't wait to put it on the rattan chairs in Hartenbos.
Can't wait to put it on the rattan chairs in Hartenbos.
Ek het Anner Stel sover gekry om hier te kom sit om die oortreksel vir Krulliekop se kussing klaar te stik, terwyl ek bg. twee doen. Ons is albei baaaaaie deeltydse naaldwerkers, so dit was nogal 'n interessante oefening, aangehelp met baie koffie en rooibos.
Patroon: Cornel se teemus-motief (aangepas van Ingrid van woodwoolstool)
I got Other Stel to join me and finish the cover for her Curly Girl's cushion. Both of us sew very occasionally, so it was an interesting exercise, with lots of coffee and rooibos tea to help us.
Pattern: Cornel's tea cosy motif, adapted from Ingrid of woodwoolstool)
Pattern: Cornel's tea cosy motif, adapted from Ingrid of woodwoolstool)
Die ronde kussinkie het ek ook al maande gelede klaargemaak, vaagweg gebaseer op 'n kombinasie van Lucy se Summer Garden Squares en Alice se Granny Mandala en nog elders 'n vatlappie waarvan ek nie eens die patroon meer onthou nie. Die kussing is spesifiek gemaak vir 'n ou gietysterstoel wat altyd in my ouers se spaarkamer gestaan het, toe nog in wit gedaante. Hier by my was die stoel al room, gunmetal, weer wit en tans rooi. Hy migreer so van die kombuis na die agterstoep en weer terug. Die agterkant is gemaak van 'n ou denimkussingsloop. Die knopies is net dekoratief, en ek het dit weer vasgewerk met 'n sagte geel borduurgare (het toe nie die oranje wat ek eintlik wou gebruik nie). Ek moet dalk net 'n beter kussing maak, hierdie was sommer 'n kortpad-vat-'n-platterige-vierkantige-kussing-en stik-dit-rond...
The little round cushion was finished months ago and is vaguely based on a combination of Lucy's Summer Garden Squares, Alice's Granny Mandala and another pattern that I can't even remember. It was specifically made for and old wrought-iron chair that used to live in my parents' spare bedroom, then white. I have painted it ivory, gunmetal grey, white again and it is red for now. It migrates between the kitchen to the back stoep and back into the house.
The back of the cover was made of an old denim pillow cover. The buttons are just decorative. I sewed it with a buttercup yellow embroidery thread - wanted to use bright orange but only then realised I didn't have any! At some stage I'll have to replace the inner with a proper round one, as I literally cut corners of an unused, unloved little square pillow...
Klaar! Vier kussings!
Done! Four cushions!
All very nice! I think you both did a marvelous job! Gorgeous cushions all round!
ReplyDeleteWow love your crochet work and blog and a new follower. Hugs
ReplyDeleteI love your work, you are very talented and I especially like the colours you choose. You have really inspired me. Kind regards, Ann
ReplyDeleteLovely cushions - so pretty!
ReplyDeleteS x