Wat is hierdie?
What is this?
(Ja, dis 'n klein tafeldoekie, maar wat noem jy dit?).
Skoonma bring dit hier aan met 'n onlangse kuier. Ons wil weet hoe dit gemaak word.
(Yes, it's a small table cloth, but what do you call it?).
MIL brought it along during a recent visit. We want to know how it's made.
Kyk, dit lyk op die oog af baie eenvoudig, amper soos kruisiesteek op gingham.
It looks deceptively easy, like a simple cross-stitch on gingham.
Maar die draadjies volg 'n baie spesifieke patroon. Skoonma het dit al probeer na-doen, maar kry dit nie reg. Dis gemaak deur haar ma, ouma Alkie, baie baie jare gelede, en ouma Alkie is nie meer hier om ons te leer nie.
But no. It follows a very specific pattern. MIL has tried to figure it out, but cannot replicate it. It was made by her late mother, grandma Alkie, many many years ago.
Weet iemand?
Does anyone know?
Ed.
Ek het na 'n klompie voorbeel van smokwerk gekyk - maar hierdie is plat, nie ingetrek nie.
I looked at examples of (point) smocking, but this is completely flat, not gathered.
Ed.
Ek het na 'n klompie voorbeel van smokwerk gekyk - maar hierdie is plat, nie ingetrek nie.
I looked at examples of (point) smocking, but this is completely flat, not gathered.
It is beautiful indeed, but I have no idea about how it's made
ReplyDeletexx
We used to do this at school, cross stitch on gingham, but this one is a bit more complicated in its stichery.
ReplyDeleteI bought a similar one the other day at a second hand shop, Ill check out the stitches, (but I think it might just be the plain cross stitch) Ill let you know.
cheers
Fi
That's embroidery. A variety of point Smock! With small gathers.
ReplyDeleteWatch this video!
http://www.youtube.com/watch?v=cwMMgolZxjs&feature=related
Dat is nog eens mooi. Het doet me inderdaad een beetje aan mijn jonge jaren denken dat ik moest borduren op gingham stof. Maar dit is veel kunstiger gemaakt.
ReplyDeleteBen benieuwd of het filmpje je verder helpt.
It is called chicken scratch. That is embroidery on gingham fabric.
ReplyDeletehallo daar, die tafeldoekie is gedoen in Australiese Kruissteek. Ongelukkig is daar nie veel patrone op internet nie. Dit is nie heeltemaal soos Chickenscratch wat hoofsaaklik uit dubbele kruisies bestaan.
ReplyDeleteDie werk is eintlik baie maklik en baie effektief op die gingham materiaal. Groete. Dania van der Walt. Gouritsmond Suid-afrika
uryimi