Tussen hekelprojekte...
![]() |
| Giant Granny Square, nou op rondte 30. |
...brei-handskoene...
![]() |
| Regterkant was maklik...eh...iets gebeur daar links, sal moet hulp inroep. |
...nuwe kombuis insettle...
![]() |
| Nog baie goed wat rondlê, maar als gaan 'n plekkie kry. |
![]() |
| Teen die lig geneem, verskeie bokse gaan nog verdwyn hier, maar kyk net hoe great is my winkeltoonbank! |
...nuwe gang en gaste toilet verf...
![]() |
| Waka doen sy ding |
...plantjies vir die tuin...
![]() |
| Vanmiddag met die manne |
...voorskool se resepteboek wat amper klaar is
![]() |
| Met 'n designer voorblad ! |
...en ek wil net gaan sit en lees...
![]() |
| Wat ongelees in my boekrak lê en wag... |
En Gautrein gaan ry met kids!
![]() |
| Gautrein se eerste ritte van Hatfield gister |
(Moet wel seker nou bieg dat my great Assistent, Algemene Bestuurder en nou Verwer, Waka eintlik verf...).
I am literally spinning.
Between crochet projects, gloves to knit, settling into the new kitchen, painting the new guest WC & passage, finishing the preschool's recipe book...and I just want to sit down and read. And take the boys for a joyride on the new Gautrain!
(Eh...must confess that it's actually my great Assistant, General Manager en now Painter Waka who'd doing the painting...)









No comments:
Post a Comment