Ek het onlangs vertel van my hekel-heldinne, waarvan twee ons oumas is. Ouma Corrie het onlangs 90 geword, en ouma Nettie 88.
Wat om vir 'n ouma te gee op daardie ouderdom?
'n Serpie, van die Yvestown Blog-patroon:
I recently wrote about my crochet heroes, two of them being our grandma's. Ouma Corrie recently turned 90, and Ouma Nettie 88.
What to give a grandma at that age?
A scarf, of the Yvestown Blog flower coaster pattern:
Ouma Corrie s'n is gehekel met Kismet se Anatolia, 'n Aran-dikte wol met twee-kleur draad.
Ouma Corrie's scarf was hooked with Kismet's Anatolia, an Aran weight two-coloured yarn.
Lots of variation in one ball of yarn!
Maar dis lekker sag en het heel mooi uitgekom.
The result was pretty and soft.
- - ♣ - -
Ouma Nettie s'n het ek gedoen met Kismet Spice, die lekkerste lekker DK, sortgelyk aan Stylcraft, wat ek onlangs leer ken het.
For Ouma Nettie's, I used Kismet Spice, the nicest DK and a new favourite, similar to the Stylecraft Special DK I got to know recently.
Daar is ook 'n kleurvariasie, maar meer subtiel. Ek het ook 'n nr 6 pen gebruik, vir 'n slapper blom.
The colour variation was much more subtle. I also used a bigger hook, nr 6, to get a floppier flower.
(Het hierdie idee by iemand gesteel, was dit MeMe Rose, of Cherry Heart?
Dis net die serp wat opgerol is :-)
I stole this idea from someone - was it MeMe Rose, or Cherry Heart?
It's just the scarve rolled up :-)
It's just the scarve rolled up :-)
Ek lief hierdie een!
I love this one!
Oh they are both beautiful. I especially love the second one. Lucky Grandma's! I bet they will love them. Hugs xox
ReplyDeleteThanks for stopping by to visit!!! LOVE the scarves but prefer the second one! Hope your Oumas love them too!!! lol x
ReplyDeleteLeuk dat je op mijn blog hebt gereageerd. Gezellige blog heb jij!!! Ik kom allemaal nieuwe leuke ideëen tegen.
ReplyDeleteSo lekker om hekelaars oral te ontdek! Sal gereeld inloer.
ReplyDelete