Ek lees wel baie (mos) (nie net eenmaal in 5 jaar nie ) (iRead 2011)
Ek skryf net nie (altyd) (alles) op nie.
Maar ek hou wel van die uitdagings wat ons die laaste paar op Lekkerlees Boekrak gehad het - Nuwe Skrywers/Nuwe Genres in 2015, 6 Lande/6Skrywers in 2016 - daar het ek by Maleisië, Malawi, Ierland en Australië uitgekom.
Die nuwe uitdaging vir 2017 - 7 Style/7 Dekades. Of 'n kombinasie van die twee.
Dis maklik, ek het 'n groot boekrak wat vol is. Daar's een hele rak in die kamer wat nét ongeleesde boeke het, so ek moet eers daar gaan 'koop'.
So gesê, so gedaan, maar die stapel raak effe hoog en dit begin groeperings kry en die uiteinde is my eie uitdaging: My 5's.
So lyk dit:
Verskillende hopies van 5. Net om afwisseling te behou! En al wat 'n nuwe en maklike boek is tussenin.
5 (Outo)biografieë
1. Ek's g'n Slams - Fatima
2. Native Nostalgia - Jacob Dlamini
3. Let my people go - Albert Luthuli
4. Good morning, Mr Mandela - Zelda la Grange
5. Verwoerd, Mandela & me - Marianne Thamm
En wat ek ook moet kry...My land van hoop - die lewe van Beyers Naudé
5 Afrika-stemme
1. Radiance of tomorrow - Ishmael Beah
2. Coconut - Kopano Matlwa
3. Tjhaka/Chaka - Thomas Mofolo (ooooou Afrikaanse en nuwe Engelse weergawes)
4. Americana - Chimamanda Ngozi Adichie
5. Black Diamond - Zakes Mda
5 Klassieke boeke
1. This is my God - Herman Wouk
2. All is quiet on the western front - Erich Maria Remarque
3. Polfyntjies vir die proe - C Louis Leipoldt
4. Iliad - Homerus
5. That was then, this is now - S E Hinton
6. The man from Snowy River - Elyne Mitchell
Eeh...dis meer as 5.
5 Engelse Suid-Afrikaanse stories
1. London Cape Town Joburg - Zukiswa Wanner
2. The adonna of Excelsior - Zakes Mda
3. Spilt Milk - Kopano Matlwa
4. Recipes of Love and Murder - Sally Andrew
Mmm...hier kort een
5 Sosio/polities/geskiedenisboeke
1. Of warriors, lovers and prophets - Max du Preez
2. Die VOC aan die Kaap - De Wet, Hattingh & Visagie
3. Imperiale Somer - Karel Schoeman
4. Soos Familie - Ena Jansen
5. Die geskiedenis van Boerekos - HW Claassens
5 Temas
1. 'n Boek wat afspeel in my dorp: Die Sideboard - Simon Bruinders
2. Kortverhale: Fools & other stories - Njabulo S Ndebele
3. 'n Struggle-boek: I write what I like - Steve Biko
4. 'n Reisverhaal: Suid van die wind - Elsa Joubert
5. Poësie: Katalekte - Breyten Breytenbach
6. 'n Boek oor Antarktika - Die sneeu bly altyd wit - Morkel van Tonder
(7. Kaaps: Hammie - Ronelda Kamfer)
(8 Resepteboek: Eet saam met Leipoldt - Peter Veldsman)
(9 'n Onlangs oorlede skrywer : Watership Down - Richard Adams)
(10 - 'n Voorheen verbanne boek: Kennis van die aand - André P Brink)
Uhm.
En 5 van die Seun se Boekrak
Vier Assasin's Creeds
En die eerste Lafras Kuyper
Gelukkig wag daar ook afwisseling in die vorm van Chanette Paul en Isa Konrad!
Hef aan lê voor. Party van hierdie boeke lê al vyf jaar in daai rak!

En daar is genoeg ander afleiding:
Hef aan lê voor. Party van hierdie boeke lê al vyf jaar in daai rak!
4 comments:
'n Stewige lys! Welkom in n besige 2017! Mag dit n lieflike jaar wees vir jou wat betref lees en nóg wat
ek hoop ek kom by alles uit, amandacl!
Hallo
Mein Angebot ist auch offen für alle
Firmen, Unternehmen und jede Person mit gutem Charakter. Meine Rate liegt bei 3% Zinsen pro Jahr abhängig von der Menge ausgeliehen werden. Die Höhe des Darlehens zu gewähren, reicht von € 3.000 bis € 8.000.000 und die Kreditlaufzeit variiert von 8 Monaten bis 300 Monate. Ich erinnere Sie daran, dass Sie eine Reihe von Sicherheit und Versicherung für Ihre Transaktionen. Ihre Rückzahlung Vorschläge sind étudier.Cette Datei Prüfung nur 30 Minuten dauert. Machen Sie Ihr Darlehen in 72
Zeit: bandinidorothee01@gmail.com
danke
it is Digitizing Services here for it %&5^$76
Post a Comment