Saturday 6 October 2012

Klaar! Nog blomserpe en 'n beanie


O wee, so hardloop die tyd en die een na die ander blomserpie word gemaak. 
Ek was bang hierdie lyk soos gebakte eier, maar die daisy het mooi deurgekom.  vriendin Elaine was mal daaroor, en toe kry sy dit present. 

Oh my world, time flies and I keep on hooking my flowery scarves.
I was afraid hat this might turn out like fried egg, but it did end up looking like a daisy.  My friend Elaine loved it when she saw me working on it, so she got it as a present. 


Daisie-serp vir Elaine


Em omdat dit so lekker en vinnig werk, en omdat ek die regte kleure Vinnis Serina (bamboes) en Nikkim (katoen) hier gehad het, en ek weet dis vriendin Julia se kleure, kry sy toe 'n pienkperse.

And because it hooks up so quickly  and I had the right colours in Vinnis Serina (bamboo) and Nikkim (cotton), and I knew my friend Julia loves these colours, she got this one:

Pienk en Pers vir Julia

En hierdie is was vir mnr M, bg Julia se eggenoot, wat my uitdaag vir 'n beanie met "wings and a ♥"
Na die 3e patroon het ek iets gekry wat lyk soos vlermuisvlerke...maar ek het hom aanbeveel om dit dalk nie in die openbaar te dra nie!

This one was for mr M, Julia's better half, who dared me for a beanie "with wings and a ♥".
The third pattern I tried vaguely resembled bat wings...but I recommended that he maybe he shouldn't wear this in public!  Was great fun, though.

Beanie with wings and a ♥ for Julia's man

The flowery scarf pattern can be found at The Yvestown Shop
A friend gave me instructions for the heart over coffee - I wouldn't be able to repeat it even if I tried!

4 comments:

Julia said...

yay - dit is super, baie dankie weereens - jy rock ...!!

karisma said...

Oooh I love those scarfs. Very very tempted. And you did say I should start just one more. hehe!

Bren said...

My 13-jarige sal nogal vuisslaan vir daai beanie! Te oulik.

Unknown said...

Beautiful scarves