Saturday, 14 January 2012

My ouma se knoop

75 jaar gelede was my ouma 'n 12 jarige dogtertjie in Laingsburg, wat haar eerste trui gebrei het.

Van daardie trui het sy nog 'n knoop oorgehad, wat aan haar sitkamertjie se deurknop hang.

En nou is die knopie by my, aan 'n hekelblom vasgewerk (Lucy se patroon), en dit gaan 'n borsspeld of 'n Kersversiering word.



75 years ago, my grandmother was 'n 12 year old girl in Laingsburg, South Africa, knitting her first jersey.  Of this jersey, she still had one button, hanging off the doorknob of her sitting room.
And now, the button lives in a crocheted flower (Lucy's pattern), to become either a brooch or a Christmas decoration.

3 comments:

* said...

That's really lovely, I love things that have a 'history' not just old for old's sake but a real sense of meaning. You did a lovely job.

Santie said...

Hallo Stel
Dit was so 'n verrassing om 'n afrikaanse hekelaar raak te loop. Wat 'n wonderlike manier om die knoop te bewaar!
Santie

Caren said...

Wat ee leuke bloem!!Met die knoop erop wordtie nog orgineler!
Groetjes!