Wednesday 29 June 2011

Die.Babakombers.Is.Klaar.


Sjoe. Het ek nou verwoed gehekel aan hierdie kombersie. (Dit is immers my eerste!). Jete, maar ek is in my noppies! Ek kyk heeltyd vir die randjie (ek love die randjie, ek love dit om trebles te kan werk).







Dit lyk nou wel helemal anders was wat ek beplan het, maar noudat dit klaar is, dink ek dis al te mooi. Skies as ek nou wintie raak.

42 blokkies, in die Summer Garden Square, met 'n ekstra randjie.
2 rye Granny clusters.

2 rye tr, 2 ry d, 1 s. Ek wou nog scallops doen, maar dink toe toe dit lyk nou nét reg, so.




(My selfoon neem skitterende naby-foto's!)

Hoop Mila/Michal lê lekker daaronder en daarop!

3 comments:

Stel said...

Oi, ek weet van die spaaaaasies wat so grooot is - wetie hoe om dit te hanteer nie. Blogger hol nog so bietjie met my weg.

petrow said...

hi daar

dis so pragtig....well done girlfriend!!

Kristen said...

Oooh, very lovely! That looks quite cozy. :)